Modulekode | JMW 430 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrig en onderrigvaardighede in Wiskunde, beplanning van temas; seleksie en gebruik van veelvuldige hulpbronne, assesseringspraktyk in Wiskunde, kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Wiskunde, onderwysfilosofie in Wiskunde en reflektiewe praktyk. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App